News

DIE Wes-Kaapse polisie hou vier verdagtes in afsonderlike voorvalle aan vir die besit van ’n verbode vuurwapen, ammunisie en ...
DIE Kaapstad-metropolisie beamptes het gister vuurwapens in Heinz Park in Mitchells Plain, gekonfiskeer. Die voorval het ...
MET Paasnaweek aan die gang, sal Suid-Afrikaanse skole boonop nog verder bederf word met heelwat vakansie in April en Mei.
VIER maande ná haar skielike dood kan die familie van klein Gia Carolus (6) van Bonteheuwel nou uiteindelik berusting vind ...
N RAADSLID van die Patriotic Alliance wat glo sy girlfriend in die gesig gespoeg het, sê nou dis ’n personal saak tussen ...
BRIDGTON het Donderdag bewys waarom hy as een van die gunstelinge beskou word om vanjaar die Suidwestelike Distrikte se ...
’N COUPLE van Ladi­smith in die Suid-Kaap lewe in vrees nadat hulle voertuie in twee afsonderlike voorvalle opsetlik beskadig ...
DIE Kaapse EFC-held Faeez “Troublemaker” Jacobs het nóg ’n teenstander ’n verpletterende nederlaag toegedoen toe hy sy ...
COMPASIONATE Hearts ’n NPO in Touwsrivier en Ilitha Labantu, het Donderdag die strate ingevaar om ’n awareness campaign te hou teen geslagsgeweld, alkohol, dwelmmisbruik, kriminele aktiwiteite, tiener ...
TERWYL almal hulle regmaak vir die groot kerrievis-etery vir Easter, leef die gesin Frans van Bergsig in Calitzdorp van die vis uit die dam en rivier.
TWEE van die land se oudste rugbyklubs, Villagers Worcester en Hamiltons, sal sake Saterdag in die eerste van die twee semi-finals in die Saldanha Easter Super-8 toernooi, uitspook. Villa wat verlede ...
DIE Amerikaanse Sending na Suid-Afrika het sy opregte waardering uit teenoor die Suid-Afrikaanse Polisiediens uitgespreek vir ...