My eerste kennismaking met die Suid-Afrikaanse skrywer, Gail Schimmel, het my aangenaam verras en my uitgeboul.
Jani Steyn (18) van Malmesbury, wat onlangs in die derde posisie onder die Hoërskool Swartland se beste presterende ...
Jaco Jacobs is op sy kinderlik gelukkigste wanneer hy boeke vir kinders skryf, maar wanneer een van sy boeke in Nederlands ...
Die Umuzi Lees- en Kosfees het ontstaan omdat daar ná verlede jaar se eerste kunstefees in Secunda ’n behoefte ontstaan het ...
Nie my woorde nie, dis letterlik wat dié spreekwoord beteken. Maar in Afrikaans is dit nie die enigste spreekwoord oor boeke nie. Jy kan iemand se boeke deurmekaar krap, dus hul planne dwarsboom. Of ...
Ná meer as vier dekades in die onderwysbedryf tree emeritus prof. Michael le Cordeur met grasie af en laat ’n ryk nalatenskap ...
Die belangrikheid en waarde van lees is opnuut aan leerlinge aan die Laerskool Wrenchville in Kuruman beklemtoon tydens hul ...
Die tweede reisende klaskamer is Maandagoggend (10 Februarie) met ope arms by Alfons Primêr in Wellington ontvang.
Kate Mosse se idee vir vier romans oor die Franse Hugenote het 12 jaar gelede met 'n eureka-oomblik in Franschhoek begin. Die ...
Wys Volksblad wat in jou wêreld aangaan. Gee jou kreatiwiteit vrye teuels en stuur foto’s aan Volksblad van dít wat jou oog ...
Soms kan ’n onvoorspelbare gebeurtenis jou lewe in ’n oogwink verander. Wanneer ’n belowende sokkerspeler op die veld ineenstort, pas iemand noodhulp toe en so word sy lewe gered. Hoe gaan dié oomlik ...
Hy het onderskeidings behaal in Afrikaans, Engels ... Hy het selfs Duits tydens sy matriekjaar geleer om weg te kom van die boeke. Sy gunsteling vak, IGO, strook perfek met sy loopbaanaspirasies.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results