Altesaam 42 lasbriewe is uitgereik waarvan vyftien van dié ‘beskuldigdes’ Vrydagaand gearresteer en voor die hof gebring is. VVA sê dankie aan elkeen wat betrokke was by die projek ...
‘n Man met ’n spraak- en gehoorgestremdheid beweer dat hy deur polisiebeamptes verneder en onregmatig gearresteer is op aanklag van dronk in die publiek toe hy verlede naweek sigarette wou ...
Sy volharding het vrugte afgewerp toe Lott op 4 April 2019 deur POCC-lede in hegtenis geneem is, en hy self Lewis op 27 April 2019 gearresteer het. Albei beskuldigdes is borgtog toegestaan weens die ...
N 55-jarige man is gister gearresteer vir inbraak in huise en besit van verbode wapens, in die munisipaliteit Loulé, distrik Faro, met 18 wapens wat by hom beslag gelê het, het die GNR op 20 Maart ...
DIE cops in Khayelitsha het gisteroggend ’n 39-jarige verdagte vir fraud gearresteer. “Die verdagte word verbind met verskeie saakdossiere oor verskeie gebiede, insluitend Elsiesrivier, Kaapstad en ...
N TAXI-DRIVER van Wellington is gearresteer ná ’n video op sosiale media die ronde gedoen het, waarin gesien kon word dat leerders op ’n trailer vervoer word. Die voorval het vroeër vandeesweek ...
Lesers hou nie daarvan om teleurgestel te word nie. Die skrywer is die einste baie bekende Britse akteur, wat op 90 jaar dié boek gepubliseer het. Dis nou wel nie Caine se eerste boek nie, maar sy ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
Mercadona het die eerste van die tien winkels geopen wat dit vanjaar beplan om oop te maak, volgens Notícias ao Minuto. Die nuwe supermark is geleë in Santa Iria de Azóia, wat die eerste in die ...