Aangrypende teaterproduksies wag op besoekers aan die Suidoosterfees, wat van 30 April tot 4 Mei in Kaapstad se ...
In Augustus 2024 het 'Som Van Twee', Pretorius se debuut, met sewe Silwerskermtoekennings weggestap, onder meer vir beste ...
Die verdagte verskyn binnekort in die plaaslike landdroshof op aanklagte van dwelmhandel. Die akteur Christopher Plummer is by sy huis in Connecticut oorlede. Hy was 91. Plummer, wat ‘n bekroonde ...
‘n Pretoria pa, Jurie van Aswegen en sy jong dogter, Junique (10) sterk steeds aan in hospitaal na klein Karlu (8) van Aswegen opslag in die ongeluk oorlede is en ma, Karin Dinsdagoggend oorlede i ...
‘n Legende van Luiperds-rugby en bekende prokureur van Klerksdorp is vandeesweek oorlede. Johan Friedrich (74) is op Dinsdag 4 Maart in Pretoria oorlede. Volgens sy jongste dogter, Henriette van ...
Sy laaste roman "Klein Wonderwerk" is ook by die geleentheid bekendgestel. Du Plessis is in Oktober verlede jaar aan natuurlike oorsake oorlede.
Dis hoe mense die geliefde aktrise en skrywer sal onthou. Crystal-Donna (40) is op 6 Maart oorlede ná haar tweede kankerstryd. Twee jaar voordat die dood aan haar deur kom klop het, het sy gehoor die ...
’n Suid-Afrikaanse toeris (62) is volgens die polisie se misdaadverslag met sy aankoms by die Sesriem-kliniek dood. Volgens die verslag het die man Donderdag in Namibië aangekom vir ’n 15 dae lange ...