Die getal elektroniese transaksies wat tussen banke deur die betalingstelsels deurgevoer is, het in Januarie met 8% gedaal.