Vir een van hul liedjies het twee jong Paarlse musikante vier verskillende tronke oor die Wes-Kaap besoek om met gevangenes te praat oor moontlike oplossings omtrent die voortslepende probleem met ben ...
Afrikaans is Groot keer vanjaar terug na die SunBet Arena in Pretoria en beloof om die grootste konsert nóg in die ...
Die plaaslike kunstenaar, Tiaan Koekemoer het geen bekendstelling nodig nie en werk onverpoosd om sy sangloopbaan te bevorder. Hierdie 31-jarige kunstenaar woon sy lewe lank al in Geduld Uitbreiding.