THE ÅRE MURDERS op Netflix is ‘n moorddrama met ‘n “wie het dit gedoen?”-slenter. ‘n Man ontdek ‘n vrou se lyk wat aangery kom op ‘n kabelkarretjie in die middel van ‘n ysige Swede. ‘n Pragtige ...
AUTUMN DREAMS op Prime Video is ‘n soetsappige lolliepop. Daar’s baie sjokoladesous oor. En jy ruik sommer die roosblaartjies, terwyl die romanse van Valentynsdag daaroor drup. Ongelukkig is dit nie ...
Die provinsiale regering in Limpopo sê munisipaliteite behoort geld wat hulle van die likwidateurs van die VBS-bank terugkry, te gebruik om basiese dienste te lewer. Die kantoor van die likwidateurs ...
Die Kaapste Wynlande-distriksmunisipaliteit sê hy het goeie vordering gemaak in pogings om ‘n brand in die Banhoekvallei by Stellenbosch te bestry. Die brand is gistermiddag aangemeld. Die ...
Werkgewers regdeur die land is gemaan om hulle behoorlik te vergewis van die nuwe minimumloon, om te verseker dat hulle aan alle vereistes voldoen. Die regering het bekend gemaak dat die minimumloon ...
Die president en bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad, professor Ntobeko Ntusi, het ‘n beroep op Afrika-lande gedoen om in hulle eie gesondheidstelsels te belê, om te verhoed ...
Die minister van Toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, is in die hooggeregshof in Pretoria waar sy ‘n aansoek om ‘n interdik teen die implementering van die Toerisme-ekwiteitsfonds van een-komma-twee ...
Knysna se ANC burgemeester Aubrey Tsengwa, is gister tydens ‘n spesiale raadvergadering van die munisipaliteit, van sy amp onthef. Dit volg na ‘n mosie van wantroue teen hom ingedien is. Die EFF, wat ...
‘n Sakeman wat aangekla word van die moord op ‘n balju van die hof, is gister aangekeer en het vlugtig in die Tiyani landdroshof buite Giyani in Limpopo verskyn. Die balju moes op ‘n voertuig gaan ...
KwaZulu-Natal se departement van Gesondheid het met siftingstoetse by skole en dagsorgsentrums begin nadat hand-, voet- en mondsiekte in die eThekwini-metrogebied uitgebreek het. Altesaam 117 gevalle ...