My eerste kennismaking met die Suid-Afrikaanse skrywer, Gail Schimmel, het my aangenaam verras en my uitgeboul.
Die Umuzi Lees- en Kosfees het ontstaan omdat daar ná verlede jaar se eerste kunstefees in Secunda ’n behoefte ontstaan het ...
Ná meer as vier dekades in die onderwysbedryf tree emeritus prof. Michael le Cordeur met grasie af en laat ’n ryk nalatenskap ...
Twee Pretoria-skole, Hoërskool Langenhoven in Pretoria-Wes en Laerskool Akasia in Pretoria-Noord, ly veral onder oorlading van leerders in skole ...
Die tweede reisende klaskamer is Maandagoggend (10 Februarie) met ope arms by Alfons Primêr in Wellington ontvang.
Die belangrikheid en waarde van lees is opnuut aan leerlinge aan die Laerskool Wrenchville in Kuruman beklemtoon tydens hul ...
Wys Volksblad wat in jou wêreld aangaan. Gee jou kreatiwiteit vrye teuels en stuur foto’s aan Volksblad van dít wat jou oog ...
Jaco Jacobs is op sy kinderlik gelukkigste wanneer hy boeke vir kinders skryf, maar wanneer een van sy boeke in Nederlands ...
Kate Mosse se idee vir vier romans oor die Franse Hugenote het 12 jaar gelede met 'n eureka-oomblik in Franschhoek begin. Die sirkel is nou voltooi met ‘The Map of Bones’, die laaste aflewering van di ...
Hy het onderskeidings behaal in Afrikaans, Engels ... Hy het selfs Duits tydens sy matriekjaar geleer om weg te kom van die boeke. Sy gunsteling vak, IGO, strook perfek met sy loopbaanaspirasies.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results