Vriende en familie het op 21 Maart, die lewe van die legendariese Afrikaanse romanskrywer en oud-inwoner van Pretoria, ...
‘n Pretoria pa, Jurie van Aswegen en sy jong dogter, Junique (10) sterk steeds aan in hospitaal na klein Karlu (8) van Aswegen opslag in die ongeluk oorlede is en ma, Karin Dinsdagoggend oorlede i ...
Hy het veelvuldige skietwonde gehad en is op die toneel dood verklaar. ’n Ander persoon wie saam die oorlede was, het ook skietwonde opgedoen, maar het die aanval oorleef. Volgens Janse van Rensburg, ...
Die jongste ongelukke volg op twee ernstige motorongelukke die afgelope naweek waarin twee persone oorlede is. Vrydag 28 Februarie omstreeks 12:30 op die R399 (Velddrif-Vredenburgpad) het ’n motor ’n ...
n Verlies wat oor grense heen gevoel word. Crystal-Donna se afsterwe het skokgolwe deur die land gestuur toe haar man aangekondig het dat sy oorlede is. Die talentvolle aktrise het haar stryd teen ...
Die bekroonde aktrise, Crystal-Donna Roberts, 41, is Donderdagoggend oorlede. Schalk Cornelessen Die aktrise, Crystal-Donna Roberts, wat was bekend is vir haar rolle in 'Krotoa', 'Fynskrif', en ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Die pasiënt (32) is later na Mediclinic Bloemfontein oorgeplaas, waar sy twee weke later oorlede is. Die besonderhede rondom haar siekte is nie bekend gemaak nie. ‘Sy het vals inligting verskaf tydens ...