VANDERBIJLPARK – Ondanks versengende hitte het die ITEC-byeenkoms wat deur die HS Transvalia op 31 Januarie op die DP de Villiers-stadion aangebied is vyfster-atletiek opgedis. Die ...
“Hierdie blitssepies bied nie net lekker ontsnapping en boeiende kykgenot aan ons intekenare nie; dis ook ’n vertoonvenster vir Afrikaanse teksskrywers, akteurs, produksiespanne en vervaardigers se ...
’N SPLINTERNUWE oorgeklankte Brasiliaanse telenovelle, Plaas van Passie, begin binnekort op kyk­NET&kie. En twee talentvolle kunstenaars — Donovan Petersen (36) en Claudia Jones (32) — skuif agter die ...
“Dit gee vir ons ongelooflike buigsaamheid wat produksie betref. Ons kan ons akteurs en ons ateljee enige plek in die wêreld plaas,” sê Wynand Louw, kreatiewe hoof van Pop24. “Die projek is opwindend, ...
OM so vroeg in sy lewe ’n akteur te word was nooit deel van sy plan nie, maar dit was deel van God se plan. En daarvoor is hy innig dankbaar. Dis die woorde van die Jadon Booysen (16) van Happy Valley ...
‘n Politieke dooiepunt het met die verkiesing in Italië ontstaan waar die party wat teen die amptelike orde ingestel is – die Vyfster-party – die sterkste in die land geword het, maar sonder ‘n ...