‘n Elfjarige meisie is in Alexandra in die noorde van Johannesburg dood, nadat sy na bewering eetgoed wat by ‘n plaaslike spazawinkel gekoop is, geëet het. Die kind is gisteraand na die die ...
Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya het die Vala Umgodi-taakspanne in Noordwes gelukgewens met die jongste operasie wat onwettige mynwerkers by Orkney teiken. Die polisie het ...
Die DA-parlementslid, Janho Engelbrecht sê die feit dat meer as 17-duisend mense wat uit korrektiewe sentrums vrygelaat is, weer misdade gepleeg het, is ‘n aanduiding dat die paroolstelsel nie ...
‘n Elfjarige meisie is dood nadat sy na bewering eetgoed by ‘n plaaslike spazawinkel gekoop het. Die kind is gisteraand na die die Masakhane-kliniek gehaas nadat sy ongesteld gevoel het en gesukkel ...
Die Raad van die Stellenbosch Universiteit het besluit dat die ondersoek wat ‘n onafhanklike paneel na die Wilgenhof koshuis gedoen het, aan ‘n verdere ondersoek onderwerp moet word. Dié besluit is ...
Die kommissaris van die Inkomstediens, Edward Kieswetter, sê inkomste van die tweepot-stelsel wat in September in werking getree het, is nie genoeg om op te maak vir die belastinginkomste in die ...
Die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi sê die ses kinders wat vroeër vandeesmaand in Naledi in Soweto gesterf het, is weens organofosfaat-vergiftiging dood. Die ses kinders is dood nadat hulle ...
Die regering se begrotingstekort het in die huidige boekjaar tot 34-komma-sewe miljard rand gestyg, hoofsaaklik weens laer belastinginkomste. Die Nasionale Tesourie sê egter die fiskale strategie bly ...
Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê Suid-Afrika het ‘n positiewe evaluering van die Finansiële Aksie-taakmag ontvang nadat die land in Februarie verlede jaar op die gryslys geplaas is.
Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi sê hulle het ‘n sentrale stelsel van stapel gestuur wat inwoners sal help om op hoogte te bly van wateronderbrekings en herstelwerk aan waterinfrastruktuur in ...
Die Rondgaande hof in Vredendal aan die Kaapse Weskus sal vandag slotbetoë aanhoor voordat die veroordeelde moordenaar Daniel Smit gevonnis word. Die 58-jarige Smit is gister skuldig bevind aan die ...
Die DA het die ANC daarvan beskuldig dat hy die ooreenkomste van die regering van nasionale eenheid skend, nadat President Cyril Ramaphosa tydens die Brics-beraad in Rusland gesê het Suid-Afrika sien ...