
Gravis - Wikipedia
'n Gravis of gravisaksent ( ` ) is 'n diakritiese teken wat as 'n skuinsstrepie bo-op 'n letter (slegs vokale) geplaas word. Die strepie loop van links bo na regs onder. Dus lê dit agteroor. Dit …
Gravis-/akuutteken - Beter Afrikaans
In hoofstuk 8 van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls kan jy meer lees oor die gebruik van die gravisteken in Afrikaans. Sluit by Beter Afrikaans aan, lê daagliks 'n kort toets af en verbeter …
Taalgebruik: Gravisteken - Maroela Media
Sep 14, 2017 · 1) Die gravisteken word in enkele algemeen gebruiklike Afrikaanse woorde gebruik om die uitspraak [ε] van die letter e aan te dui. appèl, dè, hè, nè.
Skryftekens - Afrikaans Huistaal
Die gravis: Die gravisteken word net in VIER Afrikaanse woorde gebruik: dè, hè, nè, appèl Koppelteken: - - Word gebruik om opeenhoping van vokale uit te skakel.
Gravisteken – Taalkommissie
In die Virtuele Instituut vir Afrikaans se reeks oor die AWS bespreek proff. Gerhard van Huyssteen en Marné Pienaar die gravisteken. Hoe spreek ’n mens die woord gravis uit? Wat is die verskil …
Supertaal: Woordeboek » gravis - gesellig
Jul 10, 2022 · Selfstandige naamwoord: gravis Meervoud: gravisse Betekenis: • Diakritiese teken op 'n vokaal wat agtertoe leun (meestal om die [ε]-klank aan te dui). Gebruik: • Moet ek 'n "e" …
Aksenttekens Graad 6 Flashcards - Quizlet
4 days ago · Study with Quizlet and memorize flashcards containing terms like Waar word die akuutteken altyd gelos?, Waar word akkuuttekens gesit?, Wat is die vier Afrikaanse woorde …
Supertaal: Woordeboek » gravisaksent - gesellig
Aug 25, 2023 · • 'n Diakritiese teken op 'n vokaal wat agtertoe leun. • Woorde soos appèl, crèche, dè, hè en nè word met 'n gravisaksent geskryf. • Letters met gravisaksente: à À, è È, ì Í, ò Ò, ù …
1.2.5.2 Gravis ( \) Die gravisteken word gebruik a. in die volgende vier gevalle: dè, nè, hè, appèl b. by die skryf van vreemde woorde in hulle vreemde spelvorm: crèche, première, tête-à-tête, …
Supertaal: Afrikaans, ons taal » Aksent - gesellig
Feb 7, 2019 · Gravis-aksent (`) 'n Gravis-aksent is 'n diakritiese teken wat as 'n skuinsstrepie bo-op 'n letter (vokale) geplaas word. Die strepie loop van links na regs, hoog na laag.